{"aov_43_3": {"translation": "Ou Vertaling", "abbreviation": "aov", "lang": "af", "language": "Afrikaans", "direction": "LTR", "encoding": "UTF-8", "book_nr": 43, "book_name": "Johannes", "chapter": 3, "name": "Johannes 3", "ref": ["John 3:16-19"], "verses": [{"chapter": 3, "verse": 16, "name": "Johannes 3:16", "text": "Want so lief het God die w\u00eareld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan h\u00ea. "}, {"chapter": 3, "verse": 17, "name": "Johannes 3:17", "text": "Want God het sy Seun in die w\u00eareld gestuur nie om die w\u00eareld te veroordeel nie, maar dat die w\u00eareld deur Hom gered kan word. "}, {"chapter": 3, "verse": 18, "name": "Johannes 3:18", "text": "Hy wat in Hom glo, word nie veroordeel nie; maar hy wat nie glo nie, is alreeds veroordeel omdat hy nie geglo het in die Naam van die eniggebore Seun van God nie. "}, {"chapter": 3, "verse": 19, "name": "Johannes 3:19", "text": "En dit is die oordeel: dat die lig in die w\u00eareld gekom het, en die mense het die duisternis liewer gehad as die lig; want hulle werke was boos. "}]}}